Click HERE If you prefer to send us a private form-mail, which will not appear in our
guestbook.
30 May 2008 at 04:23
Ek hou baie van Oom Hannes se skilderye. Mag julle sommer baie meer skilderye verkoop.
Chris van der Westhuizen
| | Bloemfontein ZA |
24 April 2008 at 12:48
Nog steeds my gunsteling skilder.Trots op my broer!!!
Annemarie/Dirk vdBerg
| | Pretoria/Centurion SA
24 November 2007 at 14:58
Testing 123
Chris van der Westhuizen
| | Bloemfontein ZA |
07 October 2007 at 20:06
Hallo Oom Hannes. Jou skilderye bly vir my nog die mooiste. Liefde groete aan almal. Chris
Chris van der Westhuizen
| | Bloemfontein ZA |
10 September 2006 at 15:57
I am impressed by the versatility of your expression. A great artist with a fantastic lady at his side! Keep up the excellent work.
Alice Hendriks-Boshoff
| | Great Rollright United Kingdom
30 July 2006 at 15:57
'n Vrystater was hier. Dit lyk baie goed
Chris van der Westhuizen
| Bloemfontein FS ZA
21 June 2006 at 15:56
Hannes, Ek is mal oor jou skilderye en as 'n BAIE groen kunstenaar is jy vir my 'n inspirasie!
Annalize Breytenbach
| | Kaapstad South Africa
26 September 2005 at 15:55
WOW!!! Oom kan nogal skilde! Daar is werklik waar baie kunstigheid in ons familie! En die web blad is ook nie te sleg nie stuur groetevir almal van die Grobler's. Groete Petrus.
Petrus Grobler
| | Centurion GP Suid Afrika
13 August 2005 at 15:55
Jissie Hannes jou skulderye het baie mooi en modern geword. Ek hou baie van jou see tonele. Hou so aan. Liefde Marianna
Marianna Williams
| Port Shepstone Natal South Africa
21 May 2005 at 15:54
DIS regtig baie mooi en interesant ek was net daar was n' keuse tussen afriekaans en engels want ek moet inligting kry vir n' taak in kuns en nou moet ek alles vertaal maar verder like ek jou werk baie dis iets anders